Powerball uitslae vir 15 November 2024
Boerpotte: PowerBall: R58 miljoen PowerBall Plus: R3 miljoen Uitslae: PowerBall: 05, 18, 21, 23, 31. Powerball: 18. PowerBall Plus: 02, 03, 06, 11, 44. Powerball: 12.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,721 op Friday 15 November 2024.
Boerpotte: PowerBall: R58 miljoen PowerBall Plus: R3 miljoen Uitslae: PowerBall: 05, 18, 21, 23, 31. Powerball: 18. PowerBall Plus: 02, 03, 06, 11, 44. Powerball: 12.
NOORD-KAAP. – Eienaars van drankpersele is die afgelope twee dae (Donderdag en Vrydag) deur die Save a Life-projek in basiese noodhulp opgelei. Lt.kol. Sergio…
Die goue stemme van Demi Lee Moore en Eloff kom tot hulle volle reg in hierdie nuutvrygestelde duet wat op ‘n strand van onthou…
NOORD-KAAP. – Mayeso Ginora Lufeyo word deur die Valke gesoek, aangesien hy hulle moontlik kan help om ‘n saak van goud- en silwerstawe van…
WES-KAAP. – Macassar-polisie vra hulp van die publiek om Claude Roland Jacobs se familie op te spoor. Sers. Wesley Twigg sê Jacobs is oorlede.…
MPUMALANGA. – Vier speurders van Barberton-polisiestasie, drie mans en ‘n vrou, is vir beweerde diefstal van R1 800 000 gearresteer. Kapt. Dineo Lucy Sekgotodi,…
MPUMALANGA. – ‘n Vroulike polisiekonstabel is Woensdagaand omstreeks 22:00 deur ‘n verdagte (35) geskiet en gewond. ‘n Man (35) het intussen as gevolg van…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Verdagte (34) is gearresteer nadat hy glo Donderdagaand twee polisiebeamptes van Greenwood Park-polisiestasie gekaap en van hulle dienswapens beroof het. Kol.…
Read the AFRIKAANS ARTICLE HERE. MANKWENG. – A woman (26) and her brother (43) have been arrested for the alleged murder of the woman’s…
WES-KAAP. – Brinn Chivell (16) en sy vriend Jared van Heerden het onlangs ‘n pa en sy jong dogter wat in die see by…