Hulp gevra om vermiste vrou op te spoor

Lees ook :

Vermis

WES-KAAP. – Candice Clark is sedert 7 Maart vermis en is op 21 Maart by die Pacaltsdorp-polisie, George, as vermis aangemeld. Hulp word gevra om haar op te spoor.

Sers. Christopher Spies sê sy is laas opgemerk waar sy langs Missionstraat gestap het. Clark was in ‘n blou denimbroek, groen trui en grys seilskoene geklee.

Enigiemand wat weet waar sy haar bevind, kan AO William van Schalkwyk by 044 803 9130 bel.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief