ICLIX-kansellasiebeleid

Lees ook :

Om jou ICLIX-internetpakket te kanselleer, is maklik. Jy moet net een maand skriftelike kennis gee en kan dit sommer via e-pos doen.

Jy kan hulle e-pos by [email protected] of [email protected].

Vir meer inligting, kan jy hulle skakel by 053 050 0100 of besoek hulle by ICLIX Nc, Waterberglaan, Carters Glen, Kimberley, 8301.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief