Indië bevestig eerste geval van gevaarliker a-pokke-variant

Lees ook :

Indië bevestig eerste geval van gevaarliker a-pokke-variant
Indië bevestig eerste geval van gevaarliker a-pokke-variant fotokrediet: Canva

Lees ook: Afrika-CDC waarsku a-pokke nie onder beheer in Afrika nie

INDIЁ. – Indië het een geval van die gevaarliker a-pokke-variant in die land bevestig. Die klade Ib-variant is gediagnoseer in ‘n man (38) wat onlangs na Dubai gereis het.

Klade Ib is gevaarliker, want dit versprei vinniger en maak mense sieker.

Die WGO het ‘n openbare gesondheidsnoodgeval verklaar na ‘n uitbraak van a-pokke in verskeie Afrika-lande voorgekom het, wat toe verder oor die wêreld heen versprei het.

Bronne: CNN, The Independent, BBC

Lees ook: Afrika-CDC waarsku a-pokke nie onder beheer in Afrika nie

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App