Nuusflits Uitgawe 1,436 — Sunday 4 February 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,436 op Sunday 4 February 2024.
Afrikaans
Amelia Earhart se verlore vliegtuig moontlik gevind
Deep Sea Vision se stigter het gesê sy span gaan vanjaar die gebied waar die foto’s geneem is, verken.
Afrikaans
Indië laat duif verdink van spioenasie vry
Die duif was eintlik ’n wedrenduif wat uit Taiwan afkomstig is en na Indië gevlieg het.
Afrikaans
Woede oor bulgevegte weer in Mexicostad plaasvind
’n Regter het in 2022 die opskorting van stiergevegte beveel, maar die hooggeregshof het die besluit teruggetrek.
Afrikaans
Mark Zuckerberg vra ouers om verskoning tydens verhoor
Zuckerberg was veral in die spervuur ná ’n Instagram-waarskuwing wat gebruikers gewaarsku het hulle gaan materiaal oor die seksuele misbruik van kinders sien.