Lees ook: Forbes-familie onderskryf nie nuwe boek oor AKA en Anele nie
Statistiek SA het gesê die verbruikersprysindeks (VPI) inflasie was in Maart 5.3% teenoor Februarie se 5.6%.
Die hoofbydraers tot inflasie was vervoer, behuising en nutsdienste, dienste en goedere en kos en nie-alkoholiese drankies.
‘n Moontlike rentekoersverlaging kan later die jaar te wagte wees na die Reserwebank dit uitgestel het.
Bronne: eNCA, TimesLIVE, Reuters
Lees ook: Forbes-familie onderskryf nie nuwe boek oor AKA en Anele nie





