Brekende Nuus
Afrikaans

Inwoners, tronk ontruim na 4.4-aardbewing in Italië

Inwoners, tronk ontruim na 4.4-aardbewing in Italië

fotokrediet: Canva
Inwoners, tronk ontruim na 4.4-aardbewing in Italië fotokrediet: Canva

Lees ook: Israel ontken verantwoordelikheid vir Iran-president se dood

ITALIЁ. – Inwoners in Suid-Italië en sowat 140 vroulike gevangenes moes ontruim word na ‘n 4.4-aardbewing die gebied getref het.

Minstens 500 mense moes in tente slaap terwyl ander in hulle voertuie oornag het. ‘n Skadebepaling word by die gevangenis en woonstelle gedoen.

Kommer bestaan ook dat die vulkaan in die gebied moontlik kan uitbars na die aardbewing.

Bronne: Euronews, ABC, The Washington Post

Lees ook: Israel ontken verantwoordelikheid vir Iran-president se dood