IR waarsku onderwysdepartement oor uitslae ondanks hofbeslissing

Lees ook :

IR waarsku departement van onderwys oor uitslae ten spyte van hof se beslissing fotokrediet: Canva

Lees ook: Hof beslis oor matriekuitslae

Die Inligtingsreguleerder van Suid-Afrika het die departement van onderwys gewaarsku as dit die 2024-matriekuitslae in koerante plaas, sal dit skuldig wees aan die nie-nakoming van ‘n bevel deur hulle.

Dit volg na die Pretoria-hooggeregshof beslis het die uitslae kan wel in die media geplaas word. Regter Ronel Tolmay het beslis die Inligtingsreguleerder se dringende aansoek was nie dringend nie en dat die uitslae op 14 Januarie geplaas kan word.

Die Reguleerder het gesê as die uitslae geplaas word sal die departement steeds skuldig wees van nie-nakoming van hulle bevel.

Volgens IOL is die Reguleerder van mening die departement oortree die Popi-wet deur die uitslae in koerante bekend te maak.

Bronne: IOL, The Citizen, ITWeb

Lees ook: Hof beslis oor matriekuitslae

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief