Nuusflits Uitgawe 1,776 — Thursday 9 January 2025
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,776 op Thursday 9 January 2025.
Vrou deur buurman se varke aangeval en gedeeltelik geëet
VSA. – Die polisie het bevestig ’n 75-jarige vrou van Ohio is op Kersdag oorlede na sy wreed deur haar buurman se varke aangeval…
Een dood en 20 beseer in rotsstorting by goudmyn
GAUTENG. – Nadat daar vanoggend, omstreeks 09:25 ‘n aardskudding in die gebied van Carletonville was, het ‘n rotsstorting kort daarna by die Blyvoor-goudmyn plaasgevind.…
Verdagtes van ‘poging tot moord’ by dagoord kry borg
NOORDWES. – Hanyane Ronauld Mei (47), Danile Nxamakele (35), en Pitso Radebe (47) het Woensdag op aanklagte van poging tot moord op Mark Hanscombe…
Vrou se liggaam in vlak graf – hooggeplaastes woon hofsaak by
WES-KAAP. – Shana Balie (25) se liggaam is op 26 Desember 2024 in ‘n vlak graf by haar kêrel (33) se huurhuis in Wallacedene…
Library vs. bookstore where to find your next adventure
Do you want to advertise on The Daily Pod or Nuusflits? Contact [email protected]. Do you still visit the library or do you prefer browsing the…
Die Horseshoe Inn help jou troudag meer spesiaal maak
Bespreek die lokaal by die Horseshoe Inn Kimberley vir jou droomtroue. Skakel die Horseshoe Inn by 053 832 5267 of stuur ‘n e-pos aan…
Los Angeles-brande versprei na Hollywood Hills
Lees ook: Vyf mense dood en 37 000 ontruim na brande in Los Angeles uitbreek LOS ANGELES. – Die Los Angeles-brande het na Hollywood Hills…
The power of small daily habits
Do you want to advertise on The Daily Pod or Nuusflits? Contact [email protected]. Small daily habits may seem insignificant, but they hold the key to…
Maak nie saak of jy langpad of kortpad ry nie, die Chery Tiggo 8 Pro kry jou daar
Kom veilig by jou bestemming aan wanneer jy met die Chery Tiggo 8 Pro ry. Bespreek vandag jou toetsrit en besoek Human Auto Chery…