Lees ook: Boerpot van R100 m. nog nie opgeëis nie
Ithuba het bevestig die R100 m. Lotto-boerpot is steeds nie opgeëis nie.
Die kaartjie is by PicknPay in Hazeldean Square in Pretoria gekoop. Ithuba het gesê almal wat ‘n kaartjie gekoop het, moet kyk na hulle kaartjies om te sien of hulle gewen het.
Die kaartjie is geldig vir 365 dae van die datum van die trekking af en as dit nie geëis word voor die tyd verby is nie, sal dit verval.
Bronne: IOL, The Citizen, Ithuba
Lees ook: Boerpot van R100 m. nog nie opgeëis nie





