Israel beplan moontlik aanval op Iran

Lees ook :

Israel beplan moontlik ‘n aanval op Iran
Israel beplan moontlik ‘n aanval op Iran fotokrediet: Canva

Lees ook: Israel laat glo 150 gevangenes vry

ISRAEL. – Israel het gesê Iran sal nie toegelaat word om “skotvry” weg te kom met hulle aanval op Israel nie.

Dit volg na Iran Saterdag sowat 300 vuurpyle op Israel afgevuur het na Israel hulle konsulaat in Sirië aangeval het.

Die VSA en die Europese Unie het planne gemaak om sanksies te plaas op Iran se vuurpyl-en-hommeltuigprogram om te probeer keer dat hulle Israel weer aanval.

Israel se oorlogskabinet vergader vandag, maar dit is onbekend wat op die agenda is.

Bronne: News18, The New Arab, Express

Lees ook: Israel laat glo 150 gevangenes vry

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief