Israel laat glo 150 gevangenes vry

Lees ook :

Israel laat glo 150 gevangenes vry
Israel laat glo 150 gevangenes vry fotokrediet: Canva

Lees ook: Oliepryse styg namate wêreld voorberei vir Iran se aanval op Israel

GAZA. – Die Gaza-grensowerhede het beweer Israel het gister 150 gevangenes vrygelaat wat hulle in Gaza aangehou het.

Israeliese soldate het glo honderde Palestyne sonder aanklagte aangehou en het nou van hulle vrygelaat.

Die owerhede in Gaza het beweer die gevangenes is mishandel en van hulle moes hospitaal toe geneem word vir behandeling.

Israel het nie bevestig of mense vrygelaat is nie, maar het gesê die mishandeling van mense in aanhouding is “absoluut verbode”.

Bronne: The Citizen, Reuters, CNN

Lees ook: Oliepryse styg namate wêreld voorberei vir Iran se aanval op Israel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief