Lees ook: Israel daavan beskuldig dat hulle mense skiet wat wou kos kry
KAÏRO. – Israel het gister die skietstilstandsamesprekings in Kaïro geboikot. Dit volg na Hamas geweier het om ’n volledige lys van die gyselaars wat nog lewe aan hulle te voorsien.
Hamas het sover geweier om die welstand van individuele gyselaars te bespreek alvorens die terme vir hulle vrystelling bekend is.
Israeliese owerhede het glo gesê hulle sien nie ‘n rede om na die samespreking te gaan tot Hamas eerlike antwoorde gee nie.
Bronne: Daily Mail, Financial Review, iAfrica
Lees ook: Israel daavan beskuldig dat hulle mense skiet wat wou kos kry





