Powerball uitslae vir 20 Augustus 2024
Boerpotte: PowerBall: R53 miljoen PowerBall Plus: R10 miljoen Uitslae: PowerBall: 05, 07, 13, 23, 40 PowerBall: 07 PowerBallPLUS: 01, 04, 22, 42, 45 PowerBall: 11
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,634 op Tuesday 20 August 2024.
Boerpotte: PowerBall: R53 miljoen PowerBall Plus: R10 miljoen Uitslae: PowerBall: 05, 07, 13, 23, 40 PowerBall: 07 PowerBallPLUS: 01, 04, 22, 42, 45 PowerBall: 11
VRYSTAAT. – Die ma van ‘n pasgeborene wat hom Sondagoggend omstreeks 07:45 by Dagbreek-woonstelle in Welkom se hek gelos het, word gesoek. Kapt. Stephen…
KAAPSTAD. – As jy al ooit daarvan gedroom het om in die gesogte woonbuurt Seepunt te woon en ‘n paar miljoen rand oor het,…
Lees ook: Keniaanse reeksmoordenaar en ander gevangenes ontsnap uit polisiestasie Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds voorspel ’n daling in die prys van…
Lees ook: Kongo kry volgende week eerste entstof teen a-pokke Verskeie weerwaarskuwings is vir vandag uitgereik. Daar is ’n geel vlak 1-waarskuwing vir sterk…
Van 9 tot 13 September kan jy tydens die 19de jaarlikse SA Nasionale Parkweek gratis toegang tot sekere parke geniet. Die tydperk is by…
Die Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, het vanjaar vir die eerste keer drie Wêreldbeker-rugbywenners in die nasionale span ingesluit, aangesien hy Steven Kitshoff (stut), Jaden Hendrikse…
Lees ook: Eerste geval van a-pokke in Filippyne aangemeld KONGO. – Die gesondheidsdepartementshoof van die Republiek die Kongo het gesê die eerste entstof teen…
SUID-KAAP. – AO Zolani Jele het Maandag in die George-landdroshof voorgekom. Die polisielid is deur Opod in hegtenis geneem nadat ‘n kleuter deur ‘n…
Phil Donahue is Sondagaand na ‘n lang siekbed oorlede. Hy was 88 jaar oud. Donahue, bekend as die “koning van daggeselsprogramme,” het die formaat…