Aansoeke vir verkopers vir My Cape Town Market in Atlantis nou oop
Die mark in Robinvale sal op die hoek van Swift- en Starlingweg plaasvind.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,508 op Tuesday 16 April 2024.
Die mark in Robinvale sal op die hoek van Swift- en Starlingweg plaasvind.
Sy sê haar dogtertjie was braaf en het nie gehuil nie.
Die dokumentêr sal ’n blik op die sangeres, Celine Dion, se stryd teen “strammenssiekte” bied.
Die visse is gevaarlik omdat hulle ’n gifstof genaamd tetrodotoksien in hulle organe stoor.
Volgens Oshana-polisie is die kind glo gebrand as hy nie toegegee het nie.
Die span is in groep A geplaas, saam met Pole, Oostenryk en nog twee ander spanne.
Volgens ’n verbyganger was die hond reeds Saterdag in die mangat en het inwoners vir haar kos gegooi.
Trix Viviers vertolk die rol van Inge Bester, die hardekwas wiskunde-onderwyser.
Volgens oorlewering het die Voortrekkers dit as ’n versnapering geniet terwyl hulle die berge oor is.