Israel val hospitaal in om gyselaars se oorskot te kry

Lees ook :

Israel val hospitaal in om gyselaars se oorskot te kry
Israel val hospitaal in om gyselaars se oorskot te kry fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Israel sê Suid-Afrika help Hamas na nuutste oproep aan IGH

GAZA. – Die Israeliese weermag het die hoofhospitaal in suidelike Gaza vandag ingeval om die oorskot van verskeie gyselaars te probeer terugkry.

Dit volg slegs ure na hulle glo ’n pasiënt doodgemaak het en ses ander in die kompleks gewond het.

Die weermag het gesê hulle het inligting ontvang dat Hamas van die gyselaars in die hospitaal aangehou het en dat hulle oorskot steeds daar is.

Bronne: Daily Mail, Evening Standard, ITVX

Lees ook: Israel sê Suid-Afrika help Hamas na nuutste oproep aan IGH

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief