Nuusflits Uitgawe 1,447 — Thursday 15 February 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,447 op Thursday 15 February 2024.
Ma en peuter dood aangetref
'n Ma en peuter is gisteroggend dood in Pietermaritzburg aangetref.
Israel val hospitaal in om gyselaars se oorskot te kry
Die weermag het gesê hulle het inligting ontvang dat Hamas van die gyselaars in die hospitaal aangehou het en dat hulle oorskot steeds daar…
Twee lede van Suid-Afrikaanse weermag dood in Kongo
Dit is onbekend wie vir die aanval verantwoordelik was.
Verdagte in Gugulethu vir ‘besit van agt ongelisensieerde vuurwapens en ammunisie’ vasgetrek
'n Verdagte is glo in Gugulethu met agt ongelisensieerde vuurwapens en ammunisie in hegtenis geneem.
Israel sê Suid-Afrika help Hamas na nuutste oproep aan IGH
Suid-Afrika het hom Dinsdag na die Internasionale Geregshof (IGH) gewend om te versoek iets moet gedoen word aan Israel se plan om Rafah in…
Rusland en China vat VK en VSA aan oor aanvalle in Jemen
Die VSA en VK het met China en Rusland verskil en het gesê die Hoethi-aanvalle is onwettig en hulle neem aksie uit selfverdediging.
Ses vermis na vragskip in Marmara-see sink
Daar was ‘n noodsein van die skip af, maar owerhede het sedertdien kontak met die skip verloor.
Het jy al jou gehoor laat toets?
As jy in Kimberley woon, laat toets jou gehoor by Spec-Savers, Winkel 24, Diamond Pavilion, hoek van Oliver- en MacDougallstraat, Kimberley, 053 832 9280.
Vliegtuig moet omdraai na goggas op passasiers ‘reën’
Volgens Sky News is die Delta-vliegtuig gedwing om na 'n uur om te draai toe die maaiers op passasiers begin val het.