Israel waarsku oorlog in Gaza kan aangaan tot einde van die jaar

Lees ook :

Israel waarsku oorlog in Gaza kan aangaan tot einde van die jaar
Israel waarsku oorlog in Gaza kan aangaan tot einde van die jaar fotokrediet: Canva

Lees ook: Israel en Hamas val mekaar weer aan

GAZA. – Israeliese owerhede het gewaarsku die oorlog in Gaza kan tot die einde van die jaar aangaan.

Na woede oor Israel se lugaanvalle op Rafah waarin burgerlikes in hulle skuilings dood is, het Israel gesê die oorlog kan nog vir sewe maande aangaan.

Israel se nasionale veiligheidsadviseur het gesê Israel se oorlogskabinet het besluit 2024 is ‘n “jaar van gevegte”. Tzachi Hanegbi het gesê hulle het nog sewe maande om hulle doel te bereik om Hamas en die Islamitiese Jihad-groep te vernietig.

Bronne: Hindustan Times, CNN, New York Times

Lees ook: Israel en Hamas val mekaar weer aan

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief