Brekende Nuus
Afrikaans

Jacob Zuma mag as kandidaat staan, beslis hof

Die beswaar wat teen sy kandidaatskap gemaak is, is afgekeur.

Jacob Zuma kan kandidaat wees beslis hof

fotokrediet: Wikipedia
Jacob Zuma kan kandidaat wees beslis hof fotokrediet: Wikipedia

Lees ook: Zuma kan vandag hoor oor kandidaatskap

Die verkiesingshof het beslis Jacob Zuma mag ’n kandidaat vir die MK-party wees.

Hy sal nou kan deelneem aan die verkiesing. Die OVK het hom aanvanklik van die kieserslyste verwyder oor sy vonnis van 15 maande tronkstraf.

Hy en die MK-party het daarteen appelleer en die hof het in hulle guns beslis. Die beswaar wat teen sy kandidaatskap gemaak is, is afgekeur.

Bronne: IOL, X, SABC

Lees ook: MK Party gee FNB sewe dae om Zuma se rekeninge te ‘heropen’