Nuusflits Uitgawe 1,501 — Tuesday 9 April 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,501 op Tuesday 9 April 2024.
Kleinbrakrivier-monding kry massas water
Inwoners is gewaarsku om van die hoë walle langs die monding weg te bly .
Weeklikse Woensdag-resep: Kondensmelkballe
Hier is ’n vinnige resep vir kondensmelkballe vir wanneer jy onverwags lus word vir iets soet.
Verwyderaar van indringerplante sterf na val in Wemmershoek
Sy was deel van ’n groep wat indringerplante uit die gebied verwyder het.
Verdagte deur gemeenskap aangerand
'n Verdagte is deur die gemeenskap aangerand nadat hy glo 'n eienaar met 'n mes gedreig het.
Seun (2) met botsing deur windskerm gewerp
'n Seun (2) wat nie behoorlik vasgegordel was nie, is vroeër vandag tydens 'n botsing deur sy pa se voertuig se windskerm gewerp.
Só gaan dit met herstelwerk in Kaapstad ná storm
Die Stad Kaapstad het reeds elektrisiteit na seker dele herstel, terwyl daar onverpoos gewerk word om die netwerk na ander gebiede te herstel.
Jacob Zuma mag as kandidaat staan, beslis hof
Die beswaar wat teen sy kandidaatskap gemaak is, is afgekeur.
Kêrel wat glo meisie ontvoer, vasgestrek
'n Kêrel is vir ontvoering in hegtenis geneem nadat 'n meisie Sondag by haar ouerhuis weg is en hy na bewering gebel het om…
Saak teen AKA-verdagtes in Eswatini uitgestel
Die Ndimande-broers het vandag weer in die Eswatini-hof verskyn oor die uitleweringsaansoek van Suid-Afrika.