Brekende Nuus
Afrikaans

Jacob Zuma verloor aansoek om Downer van saak te verwyder

Zuma was vandag in die Pietermaritzburg hooggeregshof vir sy aansoek om Downer as aanklaer van sy saak te verwyder.

Jacob Zuma verloor aansoek om Downer van saak te verwyder

fotokrediet: Canva
Jacob Zuma verloor aansoek om Downer van saak te verwyder fotokrediet: Canva

Lees ook: MK-party sê sluiting van Zuma se rekening is nie toeval nie

PIETERMARITZBURG. – Jacob Zuma het sy aansoek om staatsaanklaer Billy Downer van sy wapentransaksie-korrupsiesaak te verwyder, verloor.

Zuma was vandag in die Pietermaritzburg-hooggeregshof vir sy aansoek om Downer as aanklaer van sy saak te verwyder. Regter Nkosinathi Chili het beslis hy is nie oortuig deur Zuma se redes om Downer te verwyder nie.

Die saak sal 17 Mei weer in die hof wees vir ’n voor-verhoorkonferensie.

Bronne: IOL, Jacaranda FM, The Citizen

Lees ook: MK-party sê sluiting van Zuma se rekening is nie toeval nie