Brekende Nuus
Afrikaans

Joe Biden onttrek uit presidensiële resies

Joe Biden onttrek van presidensiële verkiesing

fotokrediet: Wikipedia
Joe Biden onttrek van presidensiële verkiesing fotokrediet: Wikipedia

Lees ook: Joe Biden toets positief vir Covid

VSA. – Die Amerikaanse president Joe Biden het gister aangekondig hy onttrek van die 2024 presidensiële verkiesing. Hy het aangekondig hy ondersteun sy visepresident, Kamala Harris, as die Demokratiese Party se nominasie.

Dit volg na verskeie borge en ander lede van die Demokratiese Party geëis het Biden moet hom as presidensiële kandidaat onttrek.

Bronne: CNBC, Bloomberg, NBC News

Lees ook: Joe Biden toets positief vir Covid