Brekende Nuus
Afrikaans

Joe Biden toets positief vir Covid

Joe Biden toets positief vir Covid

fotokrediet: Wikipedia
Joe Biden toets positief vir Covid fotokrediet: Wikipedia

Lees ook: DA keer voorstelle oor grondhervorming af

VSA. – Die Amerikaanse president Joe Biden (81) het gister positief vir Covid getoets.

Hy het sy besoek aan Las Vegas kortgeknip en het na sy strandhuis in Delaware gevlieg om te gaan isoleer en herstel.

Verskeie Demokrate het Biden probeer oorreed om sy plek in die herverkiesingsveldtog vir die presidentskap op te gee, maar hy het geweier.

Bronne: The Independent, EWN, The Sun

Lees ook: DA keer voorstelle oor grondhervorming af