VSA. – Die voormalige Amerikaanse president, Joe Biden, word vir prostaatkanker behandel.
Lees ook: Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer
Sy woordvoerder het gesê hy ontvang radiologiebehandeling, asook hormoonbehandeling.
In Mei 2025 is ‘n aankondiging gemaak dat Biden met ‘n aggressiewe vorm van die kanker gediagnoseer is en dat dit na sy skelet versprei het.
Bronne: BBC, ABC News, NBC News






2 Responses
https://farmaciabesurica.com/# farmacie senza ricetta online
top farmacia online: farmacia online Italia – Farmacia Besurica