Lees ook: Oekraïne teiken Rusland met hommeltuigaanval
OEKRAÏNE. – President Joe Biden het Oekraïne toestemming gegee om Amerikaanse vuurpyle in teikens diep in Rusland te gebruik.
Die besluit stel Kijif in staat om die ATACMS-vuurpyle (Army Tactical Missile System) te gebruik om verdere aanvalle dieper in Rusland te loods. Dit volg na Wladimir Poetin Noord-Koreaanse troepe langs die Oekraïense grens geplaas het.
Bronne: ABC News, The Independent, New York Times





