Jong lewensredder kom tot man se redding

Lees ook :

Foto: Fish Hoek Surf Livesaving Club

KWAZULU-NATAL. – Braedon Powell, ‘n junior lewensredder van die Fish Hoek Surf Lifesaving Club, het tydens sy vakansie ‘n man uit die see in Umhlanga gered.

Volgens ‘n sosialemediaplasing van die klub was die man in ‘n seestroom vasgevang en besig om onder die water te gaan toe Powell tot sy redding kom. Powell het die man veilig tot op die strand gebring.

Lees die volledige plasing hier onder:

Junior Lifeguard, Braedon Powell rescued a man caught in a rip at uMlanga yesterday afternoon.

The patient had been pulled out to see almost past the end of the pier and was beginning to go under when Braedon arrived on scene and brought him safely to the shore.

We are incredibly proud of our young clubbie who performed admirably not only while off duty but while on holiday.

The Lifesaving South Africa motto is Vigilance & Service and Braedon carried that through to the letter.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief