Jong meisies word gesoek – ouers baklei oor voogskap

Lees ook :

Foto: Missing Children South Africa

Rei Manuel (5) en Sarah-Leigh Manuel (6) is op 8 Februarie laas in Braamfontein by ‘n busterminaal wat onderweg was na Zimbabwe gesien.

Dit is onbekend of die meisies in Suid Afrika of in Zimbabawe is. Die kinders se ouers is in ‘n hooggeregshofgeding oor voogskap gewikkel.

Enigiemand wat weet waar hulle hul bevind, kan Vishoek-polisiestasie by 021 954 9000 bel. Alernatiewelik kan Missing Children South Africa by 072 647 7464 gebel word.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief