Jong Warrenton-man (19) word vermis

Lees ook :

Theophilus Kitso Tawana (19) word vermis.

Die Warrentonpolisie soek na Theophilus Kitso Tawana (19) wat op 28 November hiér vermis geraak het.

Kapt. Sergio Kock, provinsiale woordvoerder van die polisie sê: “Theophilus is laaste by ’n bekende ryloop-gebied hier gesien. Hy was in die rigting van Johannesburg. Hy is ongeveer 1.65 meter lank, skraal en lig in gelaatskleur. Hy het swart hare en bruin oë.”

Enigiemand met inligting bel vir sers. Dinake op 076 614 3360 of kapt. Fourie op 082 495 4739. Die ondersoek duur voort.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief