Powerball uitslae vir 31 Desember 2024
Boerpotte: PowerBall: R55 miljoen PowerBall Plus: R16 miljoen Daily lotto: R1 miljoen Uitslae: PowerBall: 01, 26, 31, 32, 47. Powerball: 02. PowerBall Plus: 01, 06, 20, 27, 46. Powerball: 13. Daily lotto:…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,767 op Tuesday 31 December 2024.
Boerpotte: PowerBall: R55 miljoen PowerBall Plus: R16 miljoen Daily lotto: R1 miljoen Uitslae: PowerBall: 01, 26, 31, 32, 47. Powerball: 02. PowerBall Plus: 01, 06, 20, 27, 46. Powerball: 13. Daily lotto:…
GAUTENG. – ‘n Gekaapte sleepwa, met goedere ter waarde van R600 000, is omstreeks 09:00 op Kersdag deur EMPD-Bronberg in die Petit-gebied teruggevind. Ekhurhuleni-metropolisie…
MPUMALANGA. – ‘n Kleuter, vermoedelik twee jaar oud, en ses ander insittendes van twee motors het Dinsdagmiddag in ‘n trompop-botsing op die N4-tolpad tussen…
LIMPOPO. – John Peter Grobler (41) van Lydenburg is Sondag op ‘n visvanguitstappie by die Tubatsedam in Steelpoort aangeval, waarna hy gesterf het. Lt.kol.…
WES-KAAP. -‘n Sersant verbonde aan Malmesbury-polisiestasie is Vrydag gearresteer nadat ‘n vrou (41) wat na bewering op Kersdag by die polisiestasie verkrag is, ‘n…
MPUMALANGA. – Sosialemediaplasings van 23 liggame wat uit Barberton-lykshuis gesteel is en in minibusse gelaai is, is nie waar nie. Mpumalanga se gesondheidsdepartement het…
Lees ook: Justin Baldoni wil Blake Lively dagvaar oor bewerings VSA. – Angelina Jolie en Brad Pitt het na agt jaar ‘n egskeidingsooreenkoms bereik.…
WES-KAAP. – Veiligheid is op strande in die Mosselbaai-omgewing opgeskerp nadat ‘n vrou Vrydagoggend omstreeks 05:15 op Diasstrand met ‘n mes gesteek is. Sers.…
WES-KAAP. – Die liggaam van ‘n seun (9) wat reeds Donderdag vermis geraak het, is Saterdag omstreeks 16:30 in Haarlem gevind. Die polisie ondersoek…
Lees ook: Vrou dood na sy op trein aan die brand gesteek is ETHIOPIË. – Minstens 71 mense is dood na ’n trok vol…