JvR begin skooljaar as selfoonvrye kampus

Lees ook :

Foto: Hoërskool Jan van Riebeeck

WES-KAAP. – Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad het die 2025-skooljaar sonder selfone tydens skooltyd afgeskop.

Die skool sê op sosiale media die leerlinge en ouers van die skool ondersteun die selfoonvryheid positief.

“Baie dankie aan ons leerders en ouergemeenskap wat ons so positief ondersteun in ons strewe daarna dat ons leerders en personeel tydens die skooldag nét kan fokus op ons skoolwerk en die heerlike sosiale interaksie met ons vriende tydens pouses.”

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief