Jy kan nou jou kliniekafspraak aanlyn maak

Lees ook :

Foto: City of Cape Town

WES-KAAP. – Inwoners van Kaapstad word aangeraai om kliniekbesoeke van die gemak van hulle selfone af te maak.

Geordin Hill-Lewis, die burgemeester van Kaapstad, herinner inwoners om hulle slimfone te gebruik deur te registreer en dan ‘n afspraak te skeduleer, opvolgafsprake te maak en ook selfs afsprake te kanselleer of te herskeduleer.

“Ons wil nie hê dat inwoners van vroegoggend in lang toue by klinieke wag nie! Help ons om die woord oor hierdie afspraakdiens te versprei.”

Registreer hier.

Sien watter klinieke jy kan besoek hier.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief