Kaapstad Internasionale Lughawe wen by 2024 Airport Honours Awards

Lees ook :

Kaapstad internasionale lughawe wen by 2024 Airport Honours Awards
Kaapstad internasionale lughawe wen by 2024 Airport Honours Awards fotokrediet: ACSA

Lees ook: Nog ’n nasionale ramptoestand verklaar in Suid-Afrika

Die Lughawemaatskappy van SA (Acda) het met trots aangekondig dat die Kaapstad Internasionale Lughawe die prys vir die beste lughawe-ervaring by die Airport Honours Awards gewen het.

Die Airport Experience Award erken lughawens wat dit prioritiseer om ’n positiewe en ondersteunende omgewing te skep vir hulle werknemers met die wete dat gemotiveerde werknemers goeie diens aan passasiers lewer.

Lughawens wat vir hulle werknemers uitstekende fasiliteite, geleenthede om te groei en erkeningsprogramme bied, word deur die Airport Experience Award geprys.

Bronne: Acsa

Lees ook: Nog ’n nasionale ramptoestand verklaar in Suid-Afrika

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief