Die sangeres Bernice West stel binnekort ’n nuwe enkelsnit bekend.
Sy hou aanhangers op hulle tone deur gereeld plasings oor haar volgende nuwe album getiteld Identiteit te maak. Die enkelsnit gaan amptelik op 10 Mei vrygestel word.
Kan jy raai wat die titel is?
Sy het die volgende plasing op sosiale media daaroor gemaak:
@bernicewest_ KAN JY RAAI??? Wat my volgende enkelsnit se naam is?!💃🏼 #ND Ons launch hom die 10de Mei saam ‘n pre-save vir my nuwe album #identi#tyd !
♬ original sound – Bernice West
Bron: TikTok





