Laura Wolvaardt teken meeste punte sover by ODI aan vir Proteas
Die Proteas se finale wedstryd is Woensdagaand in Potchefstroom.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,506 op Sunday 14 April 2024.
Die Proteas se finale wedstryd is Woensdagaand in Potchefstroom.
Deur die ervaring van kuns kan mense hulle inleef in die ervarings van ander en 'n dieper begrip vir verskeie perspektiewe en lewenservarings ontwikkel.
Die enkelsnit gaan amptelik op 10 Mei vrygestel word.
Welkom se duikeenheid is by die ondersoek betrek, maar hulle opsporingspogings het nog niks opgelewer nie.
Data van ongeveer 42 kundiges, onder wie joernaliste en professionele reisigers, is ingewin.
Volgens ’n toeskouer se Facebook-plasing is die man moontlik van Vredenburg.
Veral die Wes-Kaapse onderwysers voel die spanning nadat tydelike poste onlangs geskrap is.
Die akteurs Bouwer Bosch en Bennie Fourie se bemarkingsagentskap, Freckle Agency, het die Generating Gees-toekenning by die Savanna Cider Comics Choice Awards gewen. Die…
Christine was al een wat nie die reünie van die program bygewoon het nie.
As jou drankgebruik lei tot konflik met geliefdes of probleme by die werk, is dit belangrik om jou verhouding met alkohol te heroorweeg.