Katlego Bereng se familie gaan departemente dagvaar

Lees ook :

Katlego Bereng se familie gaan departemente dagvaar
Katlego Bereng se familie gaan departemente dagvaar fotokrediet: Canva

Lees ook: Thabo Bester en medebeskuldigdes vandag weer in hof

VRYSTAAT. – Die familie van die man wie se liggaam in Thabo Bester se sel gevind is, gaan die betrokke departemente en tronk dagvaar.

Katlego Bereng (33) se liggaam is in Thabo Bester se sel by die G4S-gevangenis na sy ontsnapping uit die tronk gevind.

Bereng se liggaam is verbrand sodat mense moes dink Bester is oorlede. Die waarheid het verlede jaar uitgekom na Bester en Nandipha Magudumana in hegtenis geneem is.

Bereng se familie het ’n saak teen die Vrystaatse departement van gesondheid, die departement van korrektiewe dienste en die G4S-tronk gemaak.

Bronne: SABC, eNCA, The South African

Lees ook: Thabo Bester en medebeskuldigdes vandag weer in hof

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief