KENNISGEWING VAN KURATOR

NOMMER VAN SAAK: CR199/2025
PERSOON ONDER KURATELE: Fred Marlon Scott
ID NOMMER: 600808 5258 082
ADRES: Edge Straat 30, Mitchells Plain, Kaapstad

Ingevolge Artikel 75 van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965, soos gewysig, word hiermee kennis gegee van die aanstelling van die ondergenoemde persoon as Kurator Bonis in bogemelde aangeleentheid deur die Meester van die Hooggeregshof, Kaapstad, op 4 November 2025.

Kurator Bonis:
Magda Nothnagel
12 San Domenico
10 Kerkstraat
Durbanville
Wes-Kaap

Adverteerder:
Basson Blackburn Inc

Adres:
Posbus 2960
Durbanville
7551

Telefoonnommer:
087 808 2825

Datum van publikasie:
Vrydag, 23 Januarie 2026

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Plaas 'n regskennisgewing / Place a Notice

Stuur 'n e-pos aan [email protected] om regskennisgewings te plaas
Send an email to [email protected] to place legal notices.