Kimberley 4 Kimberley se spoedhobbel is klaar!

Lees ook :

Kimberley 4 Kimberley werk deurgans om die paaie in Kimberley meer toeganklik, veilig en gemaklik te herstel sodat jy as inwoner dit geniet om in die strate te ry. Die nuwe spoedhobbel op die hoek van Dalham- en Milnerstraat is deur Kimberley 4 Kimberley voltooi. Dankie vir almal se geduld. Kimberley 4 Kimberley werk môre in Booth-, Long- en Milnerstraat.

*ADVERTENSIE

Lees ook: Kimberley se water sal vir vyf dae in April afgesit word

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief