Kind (4) se familie gesoek

Lees ook :

Foto: Reaction Unit South Africa

KWAZULU-NATAL. – ‘n Seun, vermoedelik 4 jaar oud, is Maandag gekry waar hy sonder familie in die Redcliffe-area rondgeloop het.

Reaction Unit South Africa (Rusa) sê hulp is nodig om die seun se familie op te spoor. Hy het vir reaksiebeamptes gesê sy naam is Lindo, maar kon geen ander inligting gee nie.

Enigiemand wat weet waar of wie sy familie is, kan Rusa by 089 1234 333 bel.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief