Kleuter (3) buite winkel doodgesteek

Lees ook :

Kleuter (3) doodgesteek buite winkel
Kleuter (3) doodgesteek buite winkel fotokrediet: Canva

Lees ook: Vrou se dood veroordeel na beweerde Islamofobiese aanval

OHIO, VSA. – “n Kleuter (3) is in ’n aanval in die parkeerarea van ’n winkel in Ohio doodgesteek.

Die seun en sy ma is deur ’n vrou (32) aangeval in wat polisie sê was ’n totale willekeurige aanval.

Hulle was op pad na hulle voertuig toe ’n vrou (onbekend aan hulle) na hulle toe gehardloop het met ’n mes en hulle begin steek het. Die seun is in die hospitaal oorlede; sy ma het oorleef.

Die aanvaller is later in hegtenis geneem.

Bronne: The Independent, USA Today, Today

Lees ook: Vrou se dood veroordeel na beweerde Islamofobiese aanval

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App