Kleuterseun (3) dood wat in septiese tenk val

Lees ook :

Kleuterseun (3) dood wat in septiese tenk val
Kleuterseun (3) dood wat in septiese tenk val fotokrediet: Canva

Lees ook: Voormalige Mej. Switserland-finalis deur man doodgemaak en opgekap

‘n Driejarige seun het verlede week gesterf nadat hy in sy bure se septiese tenk geval het. Die seun het saam met sy ouer broer (4) en ‘n buurman se kind (6) buite gespeel toe hy die deksel van die tenk verwyder en daarin geval het.

Sy ouer broer het dadelik by hul ouma gaan hulp soek. Die nooddiens is ontbied en na 45 minute is die seun se liggaam uit die tenk gehaal, maar hy is op die toneel dood verklaar.

Volgens die polisie was ‘n volwassene afwisselend teenwoordig terwyl die kinders gespeel het. USA Today het berig dat geen kriminele aanklagte teen enigiemand gemaak is nie.

Bronne: The Independent, USA Today, The Mirror

Lees ook: Voormalige Mej. Switserland-finalis deur man doodgemaak en opgekap

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief