Kokaïen-besending vanaf Colombia onderskep

Lees ook :

Foto: SAPD

KWAZULU-NATAL. – ‘n Besending kokaïen ter waarde van R15 m. is Maandag in die Richardsbaaihawe onderskep.

Lt.kol. Simphiwe Mhlongo sê inligting van ‘n boot met ‘n besending dwelms wat van Colombia na die hawe onderweg is, is ontvang. Die boot is met aankoms deursoek en die blokke kokaïen is gevind.

Voorlopige ondersoek is gedoen en bewysstukke ingesamel.

Mhlongo sê geen inhegtenisnemings is gemaak nie, maar die operasie gaan voort.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief