Ontdekking van vrou se liggaam skok Noord-Kaapse dorp
DANIËLSKUIL, NOORD-KAAP. – Die liggaam van ’n vrou (20) is Sondagmiddag deur kinders in ’n veld in die Sloja-nedersetting by Daniëlskuil ontdek. Volgens lt.kol.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,515 op Tuesday 23 April 2024.
DANIËLSKUIL, NOORD-KAAP. – Die liggaam van ’n vrou (20) is Sondagmiddag deur kinders in ’n veld in die Sloja-nedersetting by Daniëlskuil ontdek. Volgens lt.kol.…
RUSTENBURG, NOORWES. – ’n Ketelmaker (27) is Maandagoggend dood by die Impala-platinummyn (Implats) in Rustenburg. Die man is omstreeks 8:25 by Skag 12 noodlottig…
KAAPSTAD, WES-KAAP. – Banyana Banyana se hoofafrigter, Des Ellis, ontvang Donderdag ’n eredoktorsgraad van die Kaapse Skiereiland Universiteit vir Tegnologie (KSUT). Die eredoktorsgraad word…
TOSCA, NOORDWES. – Sewe klaskamers is deur ontevrede inwoners by die Primêre Skool Tosca afgebrand. Onrus het tussen die inwoners en die departement van…
Waarskuwing: Die video’s in die berig kan sensitiewe lesers ontstel. LUMUT, MALEISIË. – Tien persone is dood toe twee Maleisiese militêre helikopters in die…
GAUTENG. – Michael Pule Tau (54), Musa Kekane (36) en Dany Floyd Mabusela (46) is in hegtenis geneem nadat Armand Swart verlede Woensdagoggend by…
KWAZULU-NATAL. – Altesaam 14 skoliere is Dinsdag in ‘n botsing beseer toe ‘n minibustaxi waarin hulle gery het se remme glo in Weycroft, Phoenix,…
Boerpotte: PowerBall: R8 miljoen PowerBall Plus: R4 miljoen Daily lotto: R500 000 Uitslae: PowerBall: 13, 20, 26, 37, 42. Powerball: 07. PowerBall Plus: 01, 02, 18, 34, 38. Powerball: 09. Daily lotto:…
GAUTENG. – Die ontbinde liggame van twee mans, ‘n vrou en twee honde, is op 17 April omstreeks 15:00 in ‘n huis in Suikerbosstraat,…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Man (82) is Dinsdagoggend deur ‘n vermeende koperdief in Brookdale beseer toe hy met ‘n mes oor die kop gekap is.…