Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het gewaarsku ’n kouefront gaan vandag die Wes-Kaap en Noord-Kaap tref.
Lees ook: Operamusiek neem buurte in Kaapstad oor
’n Geel vlak 2-waarskuwing vir onstuimige deinings is vir die kusgebied van die Wes-Kaap en die Noord-Kaap uitgereik. Die waarskuwing is geldig tot môre, 18 Julie.
’n Waarskuwing vir winderige toestande, wat geldig is vir vandag en vir môre, is ook uitgereik.
Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.
Bronne: SAWD
Lees ook: Operamusiek neem buurte in Kaapstad oor





