Lees ook: Israel waarsku oorlog in Gaza kan aangaan tot einde van die jaar
KAAPSTAD. – Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 1-weerwaarskuwing vir erge winde in die Wes-Kaap uitgereik.
Sterk winde en reën het reeds vandag dele van die provinsie begin tref. Temperature in Kaapstad sal daal soos dit nader aan die naweek raak.
Die oostelike deel van die Noord-Kaap en suidelike deel van die Vrystaat het ‘n geel vlak 2-weerwaarskuwing vir vandag ontvang.
Bronne: IOL, The Citizen, SAWS
Lees ook: Israel waarsku oorlog in Gaza kan aangaan tot einde van die jaar