Kragtige aardbewing in Filippyne lei tot talle sterftes

Lees ook :

Foto: Volcano Discovery

FILIPPYNE. – ‘n Kragtige aardbewing van 6.9 op die Richterskaal het die Fillipyne Dinsdag laat getref. Tot op hede het minstens 69 persone gesterf en meer as 150 is beseer.

Plaaslike hospitale is oorweldig en die regering het hulpbronne gemobiliseer om oorlewendes te soek en die krag-en-watervoorsiening te herstel. President Ferdinand Marcos Jr. het sy medelye betuig aan die slagoffers se gesinne en belowe om hulp aan die geraakte gemeenskappe te verskaf. Die onlangse aardbewing was die dodelikste in die land sedert 2013.

Die volgende inligting is van Volcany Discovery:

Bronne: The Phillipine Star, Arab News, Jacaranda FM en Volcano Discovery

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief