Lotto uitslae vir 1 Oktober 2025
Boerpotte: Uitslae: Lotto: 05, 12, 14, 20, 28, 30. Bonus: 16. Lotto Plus 1: 10, 15, 17, 27, 45, 48. Bonus: 03. Lotto Plus 2: 03, 05, 14, 38, 48, 49. Bonus: 27.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,041 op Wednesday 1 October 2025.
Boerpotte: Uitslae: Lotto: 05, 12, 14, 20, 28, 30. Bonus: 16. Lotto Plus 1: 10, 15, 17, 27, 45, 48. Bonus: 03. Lotto Plus 2: 03, 05, 14, 38, 48, 49. Bonus: 27.…
When someone passes away, the family is left not only with grief but also with urgent paperwork, starting with the death certificate. Without it,…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Kleutermeisie, vermoedelik 2 jaar oud, het vanoggend (Woensdag) kort voor 11:00 in Holmesrylaan, Umbilo in ‘n swembad geval en verdrink. Garrith…
GAUTENG. – Die Madlanga-kommissie is vir die dag verdaag, omdat lt.genl. Dumisani Khumalo, die afdelingskommissaris vir misdaadinligting, ongesteld is en mediese sorg ontvang. Brig.…
GAUTENG. – Luidens ‘n voorlopige verslag van die spesiale ondersoekeenheid (SOE) is meer as R2 miljard wat bedoel was vir gesondheidsorg by Tembisa-hospitaal, glo…
OOS-KAAP. – Julius Malema, die leier van die EFF, is vandag (Woensdag) in die Oos-Londen-landdroshof op al vyf aanklagte van die vuurwapenbeheerwet teen hom,…
FILIPPYNE. – ‘n Kragtige aardbewing van 6.9 op die Richterskaal het die Fillipyne Dinsdag laat getref. Tot op hede het minstens 69 persone gesterf…
GAUTENG. – Konstabels van die Moroka-polisiekantoor het Dinsdag op aanklagte in die Roodepoort-landdroshof voorgekom nadat ‘n kollega glo tydens ‘n inhegtenisneming noodlottig gewond is…
PARYS, FRANKRYK. – Emmanuel Nkosinathi (Nathi) Mthethwa (58), die Suid-Afrikaanse ambassadeur in Frankryk, is Dinsdagoggend dood in die binnehof van die Hyatt Regency-hotel in…
WES-KAAP. – Mienke Fourie, ‘n jong danseres van Hoërskool Strand, het onlangs aan die World Dance Competition in die VSA deelgeneem waar sy platinumtoekennings…