NOMMER VAN SAAK: CR170/2025
PERSOON ONDER KURATELE: SIYABONGA ELVIS MCEDANA
ID NOMMER: 900726 5970 083
ADRES: 15547 Jikizinto Street, Bloekombos Kraaifontein, 7570
Ingevolge Artikel 75 van Wet 66 van RAB, soos gewysig, word hiermee kennis gegee van die aanstelling van ondergenoemde persoon as Kurator Bonis in bogemelde aangeleentheid deur die Meester van die Hooggeregshof, Kaapstad op 01 October 2025.
SCHALK WILLEM DE WET, 12 SAN DOMENICO, 10 KERKSTRAAT, DURBANVILLE, WES-KAAP
Adverteerder: Basson Blackburn Ing
Adres: 12 San Domenico, 10 Kerkstraat, Durbanville, 7551
Telefoon Nr: 087 808 2825
Datum van publikasie: 24 Julie 2026












