Kurt-Lee Arendse onttrek van VRK na besering

Lees ook :

Kurt-Lee Arendse onttrek van VRK na besering
Kurt-Lee Arendse onttrek van VRK na besering fotokrediet; Facebook

Lees ook: Vroulike skeidsregter maak geskiedenis in Bloem

Kurt-Lee Arendse moes onttrek van die Verenigde Rugbykampioenskap na hy sy wangbeen gebreek het toe hy en Malakai Fekitoa koppe gestamp het.

Arendse moes gister ‘n noodoperasie ondergaan na hy die besering in Saterdag se wedstryd teen Benetton opgedoen het.

Afrigter Jake White het gesê hulle wil Arendse gereed kry vir die Springbok-toetse teen Ierland volgende maand.

Bronne: TimesLIVE, SABC, SA Rugby Magazine

Lees ook: Gerda Steyn en Piet Wiersma wen Comrades

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief