Lees ook: Israeli’s betoog teen Netanyahu
HONG KONG. – ’n KwaZulu-Natalse advokaat is oorlede kort na hy op ’n vliegtuig na Hong Kong geklim het.
Adv. Vershen Moodley (42) het volgens IOL 15 minute na die vlug OR Tambo-lughawe Sondag verlaat het ’n hartaanval gehad. Moodley was saam met sy vrou en dogter op die vlug (10).
Medelye is op sosiale media betoon na sy dood bekend geword het.
Moodley se begrafnis sal môre plaasvind.
Bronne: IOL, Witness, News365, The Africa
Lees ook: Israeli’s betoog teen Netanyahu





