Die TV-aanbieder en sangeres, Amor Vittone, het foto’s van haar seun, Jordan (20) se heel eerste fotosessie vir ICE Models gedeel.
Jordan is haar en wyle Joost van der Westhuizen se seun.
“So, Jordan had his first ever photo shoot,” lui haar Facebook-inskrywing. “Head shots for ICE Models.”
Jordan het al die afgelope paar jaar sokker op internasionale vlak vir Spanje en Ierland gespeel.
Hier is die foto’s wat Amor gedeel het:





Bron: Amor Vittone Facebook-blad, The South African




